27.06.2025
Sosiale aktiwiteit
Makiti-wenners word beloon
Soos belowe is ons wenklasse van hierdie jaar se Havie Makiti sommer lekker bederf. Juffrou Lizelle se maats het heerlik gaan fliek terwyl Meneer JW en Juffrou Hettie se klasse die lekkerste pizza-partytjies gehad het.
📚 Lees ook hierdie stories
🗓️ 23.07.2025 • 📁 Sport
Kevin Hefer gekies vir 0/12 NWG Aksiekrieket en SA Wêreldbeker-groep 2026
Kevin Hefer, 0/12 Noord-Wes Gauteng Interprovinsiale Aksie-Krieket. Hy is ook deel van die 2026 SA-...
🗓️ 14.07.2025 • 📁 Sport
Ons hokkie sterre rus nie
Ons hou vandag ʼn kliniek by ons skool met 87 spelers. Ons kry Protea opleiding en wil graag vir Me R...