23.07.2025 
    Sport 
 Kevin Hefer gekies vir 0/12 NWG Aksiekrieket en SA Wêreldbeker-groep 2026
Kevin Hefer, 0/12 Noord-Wes Gauteng Interprovinsiale Aksie-Krieket. Hy is ook deel van die 2026 SA-groep wat in Suid-Afrika aan die wereldbeker gaan deelneem, dis ʼn groep waaruit die finale SA-span gekies sal word.
📚 Lees ook hierdie stories
 
🗓️ 14.07.2025 • 📁 Sport 
 Ons hokkie sterre rus nie
Ons hou vandag ʼn kliniek by ons skool met 87 spelers. Ons kry Protea opleiding en wil graag vir Me R...
 
🗓️ 27.06.2025 • 📁 Sosiale aktiwiteit 
 Makiti-wenners word beloon
Soos belowe is ons wenklasse van hierdie jaar se Havie Makiti sommer lekker bederf. Juffrou Lizelle ...