Ons hokkie sterre rus nie
14.07.2025
Sport

Ons hokkie sterre rus nie

Ons hou vandag ʼn kliniek by ons skool met 87 spelers. Ons kry Protea opleiding en wil graag vir Me Retha en Mnr Wayne bedank vir hulle tyd en inverstering in #onsskool se hokkiespelers.