🏐 Netbal Fondsinsameling β€’ o/13 Toergroep Dogters β€’ 17:00 Silverstar Spur πŸƒ Laerskool Die Ruiter Atletiekbyeenkoms β€’ 28 Januarie 2026 β€’ Roodepark Sports Grounds ⭐ Ons Skool β€’ Ons Trots β€’ Ons Toekoms πŸ“š ’n Jaar van Groei en Geleenthede 🌟 Waar Elke Leerder Tel
Havies Interhuis Atletiek 2026
Sport

Havies Interhuis Atletiek 2026

20.01.2026

Ons Havies het op 20 Januarie ons jaarlikse Interhuis Atletiek aangebied. Dit was ’n dag vol pret, gees en uitstekende deelname. Baie dankie aan elke kind wat deelgeneem het en bygedra het tot ’n onvergeetlike dag!

H

Word deel van
die Havie-familie.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.