🏐 Netbal Fondsinsameling β€’ o/13 Toergroep Dogters β€’ 17:00 Silverstar Spur πŸƒ Laerskool Die Ruiter Atletiekbyeenkoms β€’ 28 Januarie 2026 β€’ Roodepark Sports Grounds ⭐ Ons Skool β€’ Ons Trots β€’ Ons Toekoms πŸ“š ’n Jaar van Groei en Geleenthede 🌟 Waar Elke Leerder Tel
πŸ‘£πŸ‘£AtletiekπŸ‘£πŸ‘£
Sport Aktiwiteite

πŸ‘£πŸ‘£AtletiekπŸ‘£πŸ‘£

07.02.2026

#onsskool het Dinsdag 'n vriendskaplike byeenkoms teen Laerskool Florida Amptelik gehad. Wat Ε„ lekker middag vol mooi items! Dankie aan Laerskool Florida wat by ons kom kuier het. Dit is altyd lekker om julle by ons te hΓͺ. Ons is trots op al ons atlete!! πŸ€—

H

Word deel van
die Havie-familie.

Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.