Sport
Atletiek β L/S Horison
23.01.2026
Atletiek - L/S Horison Ons Havie-atlete was kookwater vanmiddag tydens die vriendskaplike byeenkoms wat deur L/S Horison gehou is. Ons is trots op elke atleet wat #onsskool se naam so hoog hou! Mag dit βn wonderlike atletiekseisoen vir elkeen wees!π₯ Baie dankie aan Laerskool Horison vir βn ongelooflike middag.ππ» #opjulmerke #gereed #gaan
Meer Havie Nuus
H
Word deel van
die Havie-familie.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.