Kultuur
πͺKASKAR-KARNAVAL '26πͺ
21.03.2026
Wat βn ongelooflike suksesvolle Kaskarkarnaval! ππ Met hope lag, groot pret en soveel mooi herinneringe wat gemaak is. πποΈ Die kreatiwiteit, spanwerk en gees van die dag was regtig besonders. βπ Dankie aan elke Havie, ouer en personeellid wat dit so spesiaal gemaak het. ππ€© Ons sien reeds uit na volgende jaar se nΓ³g groter kaskarkarnaval! πποΈπ¨π
Meer Havie Nuus
H
Word deel van
die Havie-familie.
Kontak ons vandag nog vir meer inligting oor inskrywings.